Julle teenwoordigheid by ons spesiale dag is reeds meer as wat ons voor kan vra. Indien jy graag ‘n bydrae wil maak tot ons nuwe lewensreis, is jy welkom.
Bankbesonderhede
EFT: Bankbesonderhede Account Holder: Danelle Bosman Bank: Standard Bank Account Number: 022280111 Account Type: Current
Kleredrag
Deftig semi-formeel
Dames: Elegant Vollengte of midi rokke of rompe Soliede kleure
Mans: Die dra van ‘n baadjie is opsioneel Verkieslik ‘n das Geen chinos
Akkommodasie
verblyf opsies
‘n Wye verskeidenheid opsies is beskikbaar in die omliggende areas: